Calvinia Hantam Vleisfees Akkommodasie

Hantam Vleisfees Calvinia Akkommodasie!

Akkommodsie steeds beskikbaar in ons Calvinia Glamping Tente 30 – 31 Aug ’24

  • Letterlik ‘n Paar Minute stap na Feesterrein!
  • Pragtige Ablusie geriewe!
  • Beskutte, ruim braai- en ontspan-areas!
  • Gerieflike beddens met linne beddegoed!
  • Beligting en selfoon laaipunte!
  • 5 minute stap na winkelsentrums!
  • Motor parkering binne met sekuriteit!

Skakel vir Henri – 0826671688

Om teleurstelling te voorkom Skakel NOU!

Ons tente is sentraal in Calvinia se middedorp geleƫ, naby al die Hantam Vleisfees aktiwiteite, die winkel sentrums en besienswaardighede.

Elke tent huisves twee volwassenes met bed en netjiese linne beddegoed. Daar is ‘n keuse tussen tente opgeslaan onder groot Bedouin dektente en allenstaande tente in die oopte, soos hieronder uitgebeeld.

Elke tent het 2 beddens met netjiese linnegoed.
Opsies onder dektent is R699 pppn
Alleenstaande tente is R539 pppn
Hier is ‘n voorbeeld van een van ons Chilltente vir die ekslusiewe gebruik van ons gaste. Hier kan mens tussendeur die Hantam Vleisfees aktiwiteite uitspan, ligte etes voorberei en eet, met mooi beligting, dekor en sagte musiek in die agtergrond. Ons gaan ook ontbyt en ander ligte ete opsies in die Chilltent aanbied.

Om teleurstelling te voorkom Skakel NOU!

Henri – 0826671688